Delta C Bediening Delta C Toneel Kontak Besonderhede
  Delta C Toneel
 
bullet Wat is Delta C Toneel
bullet Werkswyse
bullet NUUTSTE TONEEL STUK
bullet Vorige Toneelstukke
bullet DVD : "Ongebroke Harte"
bullet Besprekings
bullet Ontmoet die Groep
bullet In die Media
bullet Nuusbriewe
bullet Kontak Besonderhede
bullet Borge
 
DVD : "Ongebroke Harte"

DVD is nou beskikbaar om te koop, om jou dvd te bestel stuur epos na admin@deltac.co.za of skakel Pieter by 082-332-4252.

Delta C Bediening is in Julie 2009 genader deur die Algemene Diakens Vergadering (ADV) van die Nederduitsch Hervormde Kerk en die Ondersteuningsraad Maatskaplike Dienste van die Hervormde Kerk om `n opvoedkundige DVD te maak wat probleme uitbeeld in 'n huisgesin.

Hierdie opvoedkundige DVD gaan gebruik word, vir bewusmaking van probleme wat daagliks in verskillende huisgesinne voorkom. Hierdie "normale" huisgesin is nie bewus van mekaar se probleme, in die huis nie of is bewus maar weet nie hoe om dit aan te spreek nie, of waar om hulp te kry nie. Die invloed van die tiener kinders se vriende en die invloed van die ouers speel `n groot rol in hierdie huisgesin.

Ons dank ons Hemelse Vader dat ons hierdie produksie kan maak en so ook aan die ADV en Ondersteuningsraad vir die geleentheid.

 
Delta C Bediening | Delta C Toneel | Kontak Besonderhede