Delta C Bediening Delta C Toneel Kontak Besonderhede
  Delta C Toneel
 
bullet Wat is Delta C Toneel
bullet Werkswyse
bullet NUUTSTE TONEEL STUK
bullet Vorige Toneelstukke
bullet DVD : "Ongebroke Harte"
bullet Besprekings
bullet Ontmoet die Groep
bullet In die Media
bullet Nuusbriewe
bullet Kontak Besonderhede
bullet Borge
 
 
2012 stuk : 'n Nuwe Begin
'n Nuwe Begin

Die toneelstuk speel af in Pieter en Ria se vakansiehuis by die see oor die kerstyd. Hulle nooi elke jaar die naaste familie oor om die spesiale tyd saam deur te bring.  Die jaar is daar egter twee verhoudings wat 'n nuwe begin nodig het. Een, ‘n vriendin wat saamgenooi is, wat moes kennis maak met 'n voorbeeldige familie en die ander wie se huwelik op die rotse is, wat net ‘n kopskuif uit 'n onverwagse hoek benodig. Elkeen van ons het so nou en dan 'n nuwe begin nodig, dit hoef nie noodwendig groot te wees nie, maar 'n begin.

Optredes:
Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u te vra dat ons by u kan kom optree. Ons tree op by alle kerke, tuistes vir bejaardes sowel as by skole en ander organisasies.

Die dagboek vir 2012 is beskikbaar : bespreek nou.

 
Delta C Bediening | Delta C Toneel | Kontak Besonderhede