Delta C Bediening Delta C Toneel Kontak Besonderhede
  Delta C Toneel
 
bullet Wat is Delta C Toneel
bullet Werkswyse
bullet NUUTSTE TONEEL STUK
bullet Vorige Toneelstukke
bullet DVD : "Ongebroke Harte"
bullet Besprekings
bullet Ontmoet die Groep
bullet In die Media
bullet Nuusbriewe
bullet Kontak Besonderhede
bullet Borge
 
 
Wat is Delta C Toneel en wat is nuut?

Delta C Toneel is 'n initiatief om God se Woord deur middel van toneel uit te dra. Dit bestaan uit werkende mense wat in hul vrye tyd toneel speel vir Christus. Delta C is ‘n nie-winsgewende Christelike toneelorganisasie en ons is afhanklik van donasies vir optredes. Ons bedien as `n roeping en dit is ook ons uitgangspunt.

Optredes:
& Ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u te vra dat ons by u kan kom optree. Ons tree op by alle kerke, tuistes vir bejaardes sowel as by skole en ander organisasies.

Die dagboek vir 2012 is beskikbaar : bespreek nou.

DVD
"Ongebroke Harte"
Delta C Bediening is in Julie 2009 genader deur die Algemene Diakens Vergadering (ADV) van die Nederduitsch Hervormde Kerk en die Ondersteuningsraad Maatskaplike Dienste van die Hervormde Kerk om 'n opvoedkundige DVD te maak wat probleme uitbeeld in 'n huisgesin... lees verder

 

 
Delta C Bediening | Delta C Toneel | Kontak Besonderhede