Besprekings
Vir besprekings om DeltaC toneel by jul gemeente of organisasie te laat optree kontak:
Pieter Schreiber 082-332-4252
of
epos admin@deltac.co.za
Aangesien ons almal werkende mense is, probeer ons die optredes hoofsaaklik op Saterdae reel, maar Vrydae as dit nie te ver is nie en ook Sondae kan ingepas word. Oggende is moeilik, omdat die beligting dan nie so effektief is nie.
| Besprekings vir 2012 |
| |
Vir beskikbare datums kontak asb vir Pieter. |
| |
|
|